Johannes 14:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.

Johannes 14

Johannes 14:23-31