Johannes 13:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.

Johannes 13

Johannes 13:30-38