Johannes 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n groot menigte uit die Jode het verneem dat Hy daar was, en het gekom, nie alleen ter wille van Jesus nie, maar ook om Lasarus te sien, wat Hy uit die dode opgewek het.

Johannes 12

Johannes 12:4-12