Johannes 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom is hierdie salf nie vir driehonderd pennings verkoop en die geld aan die armes gegee nie?

Johannes 12

Johannes 12:1-10