Johannes 12:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as iemand na my woorde luister en nie glo nie, Ek oordeel hom nie; want Ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.

Johannes 12

Johannes 12:38-50