Johannes 12:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Maria het ’n pond egte, baie kosbare nardussalf geneem en die voete van Jesus gesalf en sy voete afgedroog met haar hare. En die huis is vervul met die reuk van die salf.

Johannes 12

Johannes 12:1-13