Johannes 12:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit het sy dissipels egter eers nie verstaan nie; maar nadat Jesus verheerlik is, toe het dit hulle bygeval dat hierdie dinge van Hom geskrywe was en dat hulle dit aan Hom gedoen het.

Johannes 12

Johannes 12:8-21