Johannes 11:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met ’n doek. Jesus sê vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan.

Johannes 11

Johannes 11:41-53