Johannes 11:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene lê. En Jesus het sy oë opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het;

Johannes 11

Johannes 11:37-50