Johannes 11:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was ’n spelonk, en ’n steen het daarteen gelê.

Johannes 11

Johannes 11:36-41