Johannes 11:36-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

36. Die Jode sê toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!

37. En sommige van hulle sê: Kon Hy wat die oë van die blinde man geopen het, nie maak dat hierdie man ook nie gesterf het nie?

38. En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was ’n spelonk, en ’n steen het daarteen gelê.

Johannes 11