Johannes 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierdie gelykenis het Jesus aan hulle vertel; maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy tot hulle gespreek het nie.

Johannes 10

Johannes 10:1-10