Johannes 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.

Johannes 10

Johannes 10:1-14