Johannes 10:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hulle: Ek het dit vir julle gesê, en julle glo nie. Die werke wat Ek doen in die Naam van my Vader, dié getuig van My.

Johannes 10

Johannes 10:16-27