Johannes 10:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ander het gesê: Hierdie woorde is nie van ’n besetene nie; ’n duiwel kan tog nie die oë van blindes open nie.

Johannes 10

Johannes 10:12-28