Johannes 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VOORWAAR, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van ’n ander kant af inklim, hy is ’n dief en ’n rower.

Johannes 10

Johannes 10:1-11