Joël 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos helde hardloop hulle, soos krygsmanne klim hulle op die muur, en elkeen gaan sy eie koers; hulle verander nie van pad nie.

Joël 2

Joël 2:1-10