Joël 2:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige dag van die Here kom.

Joël 2

Joël 2:23-32