Joël 2:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.

Joël 2

Joël 2:25-32