Joël 2:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees nie bevrees nie, diere van die veld, want die weivelde van die woestyn spruit uit, want die bome dra hulle vrugte, die vyeboom en die wingerdstok lewer hulle drag!

Joël 2

Joël 2:13-27