Joël 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat die afknyper laat oorbly het, het die treksprinkaan verslind; en wat die treksprinkaan laat oorbly het, het die voetganger verslind; en wat die voetganger laat oorbly het, het die kaalvreter verslind.

Joël 1

Joël 1:1-7