Joël 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die graankorrels het weggekrimp onder hulle kluite, die voorraadkamers is verwoes, die graanbakke afgebreek, want die koring het verdor.

Joël 1

Joël 1:15-20