Job 9:33-35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. Daar is geen skeidsregter tussen ons wat sy hand op ons twee kan lê nie.

34. Laat Hy sy roede van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie;

35. dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want só is dit met my nie gesteld nie.

Job 9