Al was ek regverdig, my eie mond sou my veroordeel; al was ek onskuldig, Hy sou my as ’n verkeerde reken.