Job 7:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HET die mens nie ’n stryd op die aarde nie? En is sy dae nie soos die dae van ’n dagloner nie?

2. Soos ’n slaaf wat hyg na die skaduwee, en soos ’n dagloner wat wag op sy werkloon,

3. so het ek erfgenaam geword van maande van teleurstelling en is nagte van moeite vir my bestem.

Job 7