Job 42:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet, heengegaan en gedoen soos die Here aan hulle gesê het; en die Here het Job in guns aangeneem.

Job 42

Job 42:4-10