1. EN die Here het Job uit ’n storm geantwoord en gesê:
2. Gord tog jou heupe soos ’n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.
3. Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hê?
4. Het jy dan ’n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy?