Job 39:36-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Toe het Job die Here geantwoord en gesê: Kyk, ek is te gering. Wat kan ek U antwoord? Ek lê my hand op my mond.