Job 38:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie het sy afmetinge bepaal? — jy weet dit mos! Of wie het daaroor die meetsnoer gespan?

Job 38

Job 38:1-7