Job 38:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Uit wie se moederskoot kom die ys te voorskyn? En die ryp van die hemel — wie baar dit?

Job 38

Job 38:26-30