Job 35:14-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. Hoeveel minder as u sê u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom.

15. Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,

16. maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.

Job 35