Job 34:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En gee Hý rus, wie durf Hom dan veroordeel? En verberg Hy die aangesig, wie kan Hom dan aanskou? — of dit al ’n nasie betref of ’n mens, almal saam;

Job 34

Job 34:20-37