Job 34:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In ’n oomblik sterf hulle, en in die middel van die nag word ’n volk in beroering gebring en hulle gaan onder, en die magtige word weggedryf — nie deur ’n hand nie.

Job 34

Job 34:17-27