18. Hy het sy huis gebou soos ’n mot en soos ’n skerm wat die oppasser maak.
19. Ryk gaan hy lê, maar hy doen dit nie weer nie; hy maak sy oë oop en — is nie meer nie.
20. Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer ’n stormwind hom weg.
21. Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek.
22. En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug.