4. Hoe sou dan ’n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit ’n vrou gebore is?
5. Kyk, selfs die maan — hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.
6. Hoeveel minder die mens, ’n maaier; en die mensekind, ’n wurm.