Job 20:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pure duisternis is bewaar vir sy skatte; ’n vuur wat nie deur mense aangeblaas is nie, verteer hom; dit wei af wat in sy tent oorbly.

Job 20

Job 20:25-29