Job 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy werp my aan alle kante omver, en — daar gaan ek! En Hy het my verwagting uitgeruk soos ’n boom.

Job 19

Job 19:4-18