Job 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikkinge.

Job 18

Job 18:7-17