Job 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ek sou julle kon versterk met my mónd, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!

Job 16

Job 16:1-10