Job 15:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat is die mens, dat hy rein sou wees? En hy wat uit ’n vrou gebore is, dat hy regverdig sou wees?

Job 15

Job 15:13-23