Ek moet ’n belagging wees vir my vriend, ek wat God aangeroep en verhoring gevind het — ’n belagging is die regverdige, die opregte!