Job 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra die Here vir die Satan: Waar kom jy vandaan? En die Satan antwoord die Here en sê: Van ’n swerftog oor die aarde, wat ek deurkruis het.

Job 1

Job 1:1-16