Job 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl dié een nog spreek, kom daar ’n ander een en sê: U seuns en u dogters was besig om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer,

Job 1

Job 1:11-20