Jesaja 9:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die goddeloosheid brand soos vuur; dit verteer dorings en distels en steek die digte takke van die bos aan die brand, sodat hulle in ’n rookpilaar opstyg.

Jesaja 9

Jesaja 9:15-20