Jesaja 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het na die profetes gekom, en sy het swanger geword en ’n seun gebaar; en die Here het vir my gesê: Noem hom: Netnou is daar buit, gou is daar roof.

Jesaja 8

Jesaja 8:1-5