Jesaja 8:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle mag nie alles ’n sameswering noem wat hierdie volk ’n sameswering noem nie, en julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie.

Jesaja 8

Jesaja 8:9-22