Jesaja 7:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het vir Jesaja gesê: Gaan tog uit, Agas tegemoet, jy en jou seun Sjear Ja-sjub, aan die end van die watervoor van die Boonste Dam, by die grootpad van die Bleikveld,

Jesaja 7

Jesaja 7:1-5