Jesaja 66:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie het so iets gehoor? Wie het sulke dinge gesien? Word ’n land op een enkele dag gebore? Of word ’n nasie met een slag gebaar? Want Sion het weë gekry, meteens haar kinders gebaar.

Jesaja 66

Jesaja 66:1-16