Jesaja 66:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor die woord van die Here, julle wat vir sy woord bewe! Julle broers, julle haters wat julle verstoot om my Naam ontwil, sê: Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreugde kan aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!

Jesaja 66

Jesaja 66:1-13