Jesaja 66:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine, terwyl hulle die een nadoen wat in die middel staan; wat varkvleis eet en verfoeisels en muise — almal saam sal hulle tot niet raak, spreek die Here.

Jesaja 66

Jesaja 66:11-20